|
Baie dankie vir almal se ondersteuning,
sms'e en stemme!
Te danke aan julle volgehoue ondersteuning en geloof in Gert
se musiek, het hy 2 toekennings ontvang by die Afrikaanse Musiek
Toekennings.
Die kategorieë waarin Gert sy toekennings ontvang het was:
BESTE LIRIEKE - VERWERKING vir sy verwerking van die tema-lied
"Wiekie"
BESTE LIED - MANS vir sy lied "Winter"
Die
prysuitdeling sal op KykNet uitgesaai word en die datum moet
nog bekend gemaak word.
Vir meer inligting gaan loer ook by
www.amtsa.co.za
|