Girl

Girl
Skrywer: Myburgh Grobbelaar

Vreemde aande stadlangs uit, vergeet soms die stil en kalm dae wat stadig deur die onlus uitgebuit is.
Kollig dans en mis 'n mooier jy wat nooit 'n kalm woord of mooi onthou…na my kon soen of agterlaat.
Wat is droewig? Wat is bly?
Wat is die nut van trane as jy weet dit gaan weer alles verby?

Refrein: Dis die girl. Dis die girl
Dis die girl wat toe nooit regtig in my vrede wou wees

Gert Bekker - "Dis die Girl"
Katalogus Nommer : RR 056
Kontak my gerus by bekkergert@yahoo.com
of gaan koop die CD in die winkel.

Dis die girl. Dis die girl
Dis die girl wat toe nooit regtig in my vrede wou wees

'n Huis raak leeg van lag en huil
Soos mure kaal vertoon 'n grot van skuiling vind, alleen wees kom nooit rede vra.
Vreemde woorde kom na my en laat my glo daar is iets van bo en iets in jou wat steeds aan my vashou

Wat is droewig? Wat is bly?
Wat is die nut van trane as jy weet dit gaan weer alles verby?

Refrein

Vreemde aande stadlangs uit vergeet soms die stil en kalm dae wat stadig deur die onlus uitgebuit is.
Kollig dans en mis 'n mooier jy wat nooit 'n kalm woord of mooi onthou…na my kon soen of agterlaat.

Refrein

>> www.bitmatrix.co.za