Miere

Miere
Skrywer: Dawid Katz

Selfs as ek alles kon verstaan,
Ken ek elke ster in die hemelruim se naam
En as ek alles sou weet
Sien ek visioene soos 'n bybelse profeet

Vrede word gemaak en weer verbreek
Dit alles gebeur in die tydperk van 'n week
Die bloed syfer onder na die grond en
diep daar in die donker , dans die duiwel rond

Gert Bekker - "Dis die Girl"
Katalogus Nommer : RR 056
Kontak my gerus by bekkergert@yahoo.com
of gaan koop die CD in die winkel.

Voorwaarts mars, in 'n ry,
masjeer ons net soos miere
Is ons verstote engele?
Is ons verhewe diere?

   
 

Wat maak ons hier op die planeet met ons
skete en ons pyne
En as ek alles kon verstaan, die hemel se geheime
Dan bly die mensdom 'n duister vraag.

Mense word verstoot oor hul gelate
Die kinders baljaar in opgeblaasde strate
Die węreld draai om rande en om sente
Ons almal moet betaal en die government soek rente

As almal net kon wees soos Liewe Jesus
Draai die ander wang, laat ons geskille staan
Dan, sal die sterre ons laat weet
Ons is ons tuiste werd, hierdie pragtige planeet

Refrein…

 

 
   
 

>> www.bitmatrix.co.za