| |
|
| |
|
|
|
My fan mail |
| |
"Gert! Jou Koos du Plessis was FENOMINAAL!
Ek het nie n email adres nie. Rep en heeldag op die pad. Ek hoop
jy lees fanmail op n sms. UITSTEKEND!! Het iemand spesiaal da
gehad Sat. Baie geniet. Ek het reeds 2 van jou Cds. Elke een is
uniek. My man se hy ga ok sy hare laat groei. Miskien sing hy
dan mooier. Dankie vi jou goeie musiek. Ons luister graag na jou.
Veral voor die kaggel met n lekker wyn en goeie geselskap. JY IS
GREAT!!" |
| |
"Ek sit nou in Nederland en luister na jou songs op RSG
op die radio nog nooit eerder van jou gehoor nie maar glo my in
die volgende pakkie wat uit s.a kom sal daar seker ook 'n cd van
jou by moet sit. Hou van jou manier van sing en jy het koos se
song baie goed gesing. Baie sukses met jou loopbaan en laat weet
as jy miskien hier in die noorde iets saam met stef kom doen of
dalk alleen." - Marna van Zyl |
| |
"Ek was vir die eerste keer by een van jou
vertoning in Cullinan, en toe daarna by die Innibos vertoning.
Ek kan sonder huiwering sê dat jou musiek seker een van my
aangenaamste ervaringe hierdie jaar was. Ek sal beslis jou
volgende vertonings in die Pretoria omgewing ondersteun, ek sien
ongelooflik uit daarna! Baie groete!" - Theresa Vlietstra |
| |
"Gert, ek het jou die eerste keer nou in
Nelspruit gehoor met innibos. Jou musiek is absoluut stunning,
en ek het jou CD deur Kalahari.net bestel. Ek kan nie wag om dit
vir my vriende te speel nie, want ek weet hulle gaan ook gaande
wees daaroor. Hoop om nog BAIE van jou te hoor - doe so voort!"
- Leonie Joubert |
|
|
|
| |
"Ek het jou hoor optree by 'n
fondsinsamelings projek ten bate van 'n kinderhuis. Ek het
dadelik jou cd gekoop en moet eerlikwaar sê dat dit praat met my
siel. Daar is iets so diep in jou musiek wat voel asof dit my
voed as ek daarna luister. Ek waardeer elke lied en kan ure
daarna luister. Dankie dat jy jou drome volg en dat ons die
voorreg kan geniet om jou musiek in te drink" - Zelda
''Ahoy van Planetcrossing! Elke dag word die lig net
groter.'' |
 |
|
|
|
"Baie geluk! Dis great. Dis tog als die moeite werd.
Groete en liefde uit die Kaap. Reana x"
"Dis wonderlik! Ek is so bly vir jou gert! Imke"
"Congrats on your nominations holding thumbs best
wishes! Lenka and Katy"
"Great! Frikkie Nel"
"Baie geluk man, sal beslis 'n sms stuur, sommer vir al
die benoemings! Ralph & Luzanne"
"Very happy for you, want to buy your new cd. Lizl &
Paul"
"Baie sterkte! Die Britz'e"
"Geluk Gertie! Ek hoop jy kry sommer al 3! Andries Keun"
"Gert dis goeie nuus van die benoemings. Hou my asb op
hoogte en neem fotos. Sal dit graag in vlg Kakkerlak wil
plaas. Chrisna sterkte!"
"Ons kannie wag. Ons glo in jou en hou duimvas! Chrisna"
"Baie geluk met jou 3 benoemings Gert ons het almal vir
jou gestem en hou styf duimvas vir vanaand! Liefde Enid
& kie"
"Baie geluk, hoop jy wen, sien jou dalk die 29ste in
Clarens. Maudi"
"Hou vir jou duimvas vir die toekennings. Gaan jy self
daar wees of tree jy nog op in Bethlehem? Beste. Pieter"
"Hi daar, veelsgeluk met die nominasies. Ons hou duimvas.
Lucian en Andri"
"Wow! Baie geluk! Hy verdien dit. Groete Catherine"
"Baie geluk! Jopie"
"Fantasties! Geluk, ons vier dit saam met julle! Liezel"
"Fantastiese nuus, hy verdien dit! Vreeslik baie geluk,
baie lief, Amelia en Stuart"
"Well done, jy verdien dit! Lindy"
"Baie geluk! Ciela"
"Baie geluk, Gert. Kan ek detail kry vir Ons Lindleyer
asb? Koekie Mulder"
"BAIE GELUK. TOMMIE"
"Mooi so! Yvonne"
"Baie geluk aan Gert en sy familie. Ek het hom gese hy
sal nou begin fly. Ek hy bederf julle sommer baie.
Groete Lucian"
"Baie geluk met die toekennings! Meisie"
"Mooiman! Giel"
"Baie geluk, geweet jy kan dit doen! Evette"
"Baie geluk ons is trots op jou! Ansie & Ilna"
"Baie gelk Gert trots op jou. Albert Smith"
"Baie geluk! Ons is BAIE trots. Annie"
"Dis absoluut fantasties gert! Ons het geweet jy kan! Jy
verdien dit! Baie geluk! Chrisna"
"BAIE, BAIE GELUK met jou toekennings! Dit is
FANTASIES!! Trots op jou!! Alle sukses vir die Toekoms!!
Groete Veronica."
"As ek nostalgies of diep wil voel, sit ek Afrikaanse
musiek op. In 'n blik gedruk is eerste op my lys.
Man dit word net beter en beter...Jeanette"
"Baie geluk met die toekennings -ons is trots op jou!
Koos en Petro de Wet"
"BAiE geluk met di pragtige prestasies! Ons is werklik
bly vir jou part. Ons sal dit verseker moet vier met
kreef en rooiwyn. So terloops die bulle laat ons ook
rond dans. Groete tuis. Liefnis anton en mandi"
"Hallo julle, baie geluk met die toekennings! ons het
geweet dis joune Gert. liefde die Jordaans"
"Well done Gert! Watter 2 het jy gewen? Andries"
"Well done!! Sjoe, it's finally coming 2gether. Ons is
baie bly saam met julle. lfde Ida,Martjin&Emma"
"Geluk met die "awards"! vir wat was dit als? Nogmaals
geluk! Ek is baie trots op jou! George"
|
| <%
'#######################################################################
'Read from file
'#######################################################################
'Variables
Dim oFSO, oFile, current
'Create File system object
Set oFSO = Server.CreateObject("Scripting.FileSystemObject")
'Open file - 8 for appending, 1 for reading, 2 for writing
Set oFile = oFSO.OpenTextFile(Server.Mappath("_private/form_results.csv"),1,true)
prev = ""
while not oFile.AtEndoFStream
current = oFile.read(1)
if not (((current = ",") and (prev = ","))) then
response.write current
end if
prev = current
wend
'Close file
oFile.close
'Cleanup
Set oFSO = nothing
Set oFile = nothing
%>
|
|
|
|
|
|
|
|