Waar sand en see ontmoet

Waar sand en see ontmoet
Skryfster: Zelda de Wet



Daar is vanaand reeds drie jaar verby
van bitter word tussen jou en my
die see, die wind het dieselfde gebly
al wat kort is jy

Daar waar die sand en see mekaar ontmoet
Was ek en jy en ons laaste groet
Waar die sand en die see ontmoet

 


Ek kyk vanaand weer na foto's van jou
Weer kom die leemtes en lę rondom my
My hart en ek het dieselfde gebly
Al wat kort is jy

   
 

Daar waar die sand en see mekaar ontmoet
Was ek en jy en ons laaste groet
Waar die sand en die see ontmoet

En ek onthou nog die jare saam met jou
My hele węreld was rondom jou gebou
Maar jy wou gaan waar jou vlerke jou dra
Ek wonder waar is jy nou

Daar waar die sand en see mekaar ontmoet
Was ek en jy en ons laaste groet
Waar die sand en die see ontmoet

 

 

 
   
 

>> www.bitmatrix.co.za