|
 |
Werner
Musiek, kitaar en sang deur Gert Bekker
Daar’s ‘n kabouter in my huis
Hy kan reeds klouter en is tuis.
En dis soos gister dat ek in sy
Kabouterstewels op ‘n hek gesit en droom het
In die stewels van ‘n prins…
Ek wens ek kon jou węreld met jou deel
En al die seerkry op jou kinderpaadjie steel,
Maar jou paadjie is te small vir dubbelspoor
Loop ons ons vas in dieselfde spel van voor.
|